Eredienste:
Sondae: Eerste diens 9:00
Tweede diens 10:30
Tydens die twee dienste (10:10-10:25) verkeer die gemeentelede en besoekers, gesellig saam om Koffie en Tee.
Gedurende skool vakansies word beide dienste saam gevoeg wat 9:00 begin
Eredienste word ook regstreeks uitgesaai.
Erediens uitsending vanuit die Gereformeerde Kerk Pretoria begin dv om 09:00 en word regstreeks uitgesaai.
https://www.youtube.com/@gereformeerdekerkpretoria3726